|
Webtuiste © Kopiereg JC DISCO 2009 |
|
· Troue’s · Werks funksies · Buitelug funksies · Huis Partytjies · Verjaarsdag partytjies · Matriek afskeids · Funksies & Danse
Oor JC Disco Ons is SAMRO geregistreer. Ons het meer as 9 jaar ondervinding in enige tipe funksie. Ons verskaf n groot verskyndenheid van musiek om vir enige funksie of ouderdomsgroep te vermaak,60s,70s,80s,90s,Rock,Pop,R&B,Country,Sokkie Sokkie,Boeremusiek,Lekke Afrikaanse vasdans musiek en al die gewildste nuwe musiek. Ons verskaf meer as 250 000 liedjies by elke funksie. Ons kry daagliks nuwe musiek,en neem graag versoeke van u gaste. Ons geniet wat ons telkemale doen,en musiek is n passie vir ons ,nie n besigheid nie. Ons het “backup” van al ons toerusting,so u funksie word gewaarborg met geen teleurstelling nie.
|






|
Cell : 082 872-0998 Mail:jaco@jcdisco.co.za Web:www.jcdisco.co.za |